<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>LB 197</aka>
<title>Wonderbare Koning</title>
<lyrics>[V1]
. C          G
 Wonderbare Koning,
. Am            Em
 Heerser oor u skepping,
. F        C           G C
 ons bring U ons lofgesange.

[V2]
. C                G
 Deur u goedheid, Vader,
. Am            Em
 kan ons tot U nader -
.F         C             G  C
 U's ons diepste hartsverlange.

[C1]
.  C          F   G       C
   Laat die lied wat ons bied,
.  C           G   C
   opstyg na u woning,
.  C          G   C
   Wonderbare Koning!

[V3]
. C              G
 Loof Hom, hemelboë!
. Am                 Em
 Loof Hom, berge en dale!
.F             C          G C
 Daar's geen einde aan sy werke.

[V4]
. C                  G
 Loof, my siel, die Here!
.Am                Em
 Bring Hom dank en ere!
.F      C              G  C
 Hy is die onmeetlik' sterke.

[C2]
.   C     F    G      C
   Hef omhoog hart en oog!
.   C              G   C
   Wie kan ooit op aarde,
.   C               G   C
   Heer, u prys na waarde?</lyrics>
</song>